Is a Class Action a ‘Classy Act’ to Implement outside the Ambit of the Constitution?
Pourquoi ce travail est dans la base
Une base qui oublie comment elle a trouvé un travail ne peut pas être vérifiée. Voici les voies qui ont admis celui-ci.
Notice bibliographique
Résumé
In hierdie artikel word die antwoord op die vraag ondersoek of dit wenslik is om 'n groepgeding (klasaksie) buite die raamwerk van die grondwet toe te pas. Die bydrae fokus eerstens kortliks opdie posisie rakende verteenwoordigende aksies in Suid-Afrika voor die nuwe grondwetlike bedeling. Daarna word die aandag gevestig op die interim grondwet en die grondwet wat beide erkenning verleen het aan 'n groepgeding om regte verskans in die handves van menseregte af te dwing. Die verslag en aanbevelings van die Suid-Afrikaanse regskommissie van 1998 word vervolgens in oenskou geneem. Omdat dit 'n belangrike dokument vir doeleindes van moontlike toekomstige wetgewing op die terrein is, word 'n samevatting van die belangrikste aanbevelings gegee. Hierna word 'n regsvergelykende oorsig gegee van die regsposisie betreffende groepgedinge in die leidende regstelsels in die wereld. Die oogmerk hiermee is om vas te stel wat die algemene benadering betreffende groepgedinge in hierdie milieu is. Daar word veral aandag gegee aan die Amerikaanse federale groepgeding, die Kanadese provinsiale model van Ontario, die Australiese federale regime en verteenwoordigende aksies in Engeland en Wallis. Laastens word daar kortliks verwys na groepgedinge in Zimbabwe. Die Amerikaanse posisie word breedvoerig gereguleer deur reel 23 van die Federale Reels van Siviele Proses van 1966. Dit reguleer sake soos vereistes vir 'n groepgeding om voort te gaan, kategoriee van groepgedinge, sertifisering van groepgedinge, kennisgewing aan afwesige lede van die groep, bestuur of administrasie van 'n groepgeding en skikking van 'n groepgeding. Groepgedinge in Ontario en die federale state van Australie word by wyse van uitvoerige wetgewing gereguleer. Beide wette was die resultaat van omvattende ondersoeke en aanbevelings van regskommissies. In beide stelsels word soortgelyke sake soos in die Amerikaanse model gereguleer maar dit geskied op 'n meer omvattende wyse. Daar word spesifiek ook aandag gegee aan die bewys van skadevergoeding. Groepgedingvoering in Engeland en Wallis geskied hoofsaaklik ingevolge 'n group litigation order, wat deel vorm van die uitvoerige case management system. Die uitstaande kenmerk van die proses is dat dit 'n opt-in stelsel is. Die wetgewing in Zimbabwe, aan die ander kant, gee erkenning aan die Amerikaanse opt-out beginsel. Die algemene tendens by al die stelsels is dat groepgedinge deur omvattende wetgewende maatreels gereguleer word.
Récupéré en direct depuis OpenAlex et désinversé. Les résumés ne sont pas conservés dans cette base de données : les index inversés représentent 8,6 Go des 9,3 Go de texte de la base, et le serveur dispose de 13 Go libres.
Prédiction distillée sur la base complète
Imitation des enseignantsNi prévalence calibrée, ni vérité terrain. Validation humaine à venir. Apprise à partir de 10 348 étiquettes directes de Codex et de 10 348 étiquettes directes de Gemma. Le mode candidate est l'union des têtes enseignantes seuillées; le consensus est leur intersection. Ces sorties portent le statut machine_predicted_unvalidated et ne sont ni des étiquettes humaines ni des étiquettes directes de modèles de pointe.
Scores Codex et Gemma par catégorie
| Catégorie | Codex | Gemma |
|---|---|---|
| Métarecherche | 0,000 | 0,000 |
| Méta-épidémiologie (sens strict) | 0,000 | 0,000 |
| Méta-épidémiologie (sens large) | 0,000 | 0,000 |
| Bibliométrie | 0,000 | 0,001 |
| Études des sciences et des technologies | 0,001 | 0,000 |
| Communication savante | 0,000 | 0,000 |
| Science ouverte | 0,001 | 0,000 |
| Intégrité de la recherche | 0,000 | 0,000 |
| Charge utile insuffisante (le modèle a refusé de juger) | 0,000 | 0,000 |
Scores machine (provisoires)
Les deux têtes enseignantes du modèle étudiant, lues sur ce travail. Un score ordonne la base pour la relecture; il n'affirme jamais une catégorie, et le statut de validation accompagne chaque rangée tel quel.
Scores de référence d'un modèle non mature (critères de maturité non atteints, 7 itérations). Un score ordonne; il n'affirme jamais une catégorie.
score_only:v0-immature-baseline · tel quel depuis la passe de notation : score_only signifie que le nombre peut ordonner les travaux, et qu'aucune étiquette de catégorie n'en découle