”Ras, volk en nasie” en “Kerk en samelewing” as beleidstukke van die Ned. Geref. Kerk : 'n kerk-historiese studie (Afrikaans)
Notice bibliographique
Résumé
Die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk (NGK) draai sedert 1960 om twee belangrike hoofmomente - die publikasie van twee beleid-stukke: Ras, Volk en Nasie (RVN) 1974 en Kerk en Samelewing (KES) 1986. Na afloop van die historiese Cottesloe-beraad in 1960 is die NGK met kritieke vrae rondom die rassekwessie gekonfronteer. Vir 14 jaar het die kerk via verskillende sinodes met hierdie vraagstuk geworstel voordat 'n antwoord in 1974 gereed was: Ras, Volk en Nasie en Volkereverhoudinge in die lig van die Skrif. Binne sowel as buite Suid-Afrika het die kerk hom egter vasgeloop teen geweldige kritiek op hierdie standpunt. Dit was teen 1979 duidelik dat die kerk hom in 'n doodloopstraat bevind het. Dit was egter nie alleen die kritiek op sy beleid wat die kerk weer laat dink het nie. Vanaf 1980 tot 1982 het vier belangrike gebeurtnisse plaasgevind wat soos impulse op die kerk ingewerk het. Dit was die Hervormingsdaggetuienis, die Ope Brief, die Vergadering van die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke in Ottawa en die aanvaarding van 'n Belhar-belydenis deur die Ned. Geref. Sendingkerk. Hierdie gebeure het met woord en daad gehelp dat die kerk in 1982 ‘n historiese besluit kon neem, naamlik om RVN te hersien. Na vier jaar van hernude Skrifstudie en diskussie het 'n konsepverslag in 1986 voor die Algemene Sinode gedien, waar dit aanvaar is onder die titel: Kerk en Samelewing - 'n Getuienis van die Ned. Geref. Kerk. Oop kerkdeure, oop lidmaatskap, en die veroordeling van apartheid as sonde het duidelik getoon dat die kerk 'n totaal nuwe koers ingeslaan het - met tragiese gevolge! Die beroering wat binne die kerk losgebars het, het binne maande in omvang gegroei, en op 27 Junie 1987 het 'n groep lidmate van die kerk weggebreek om die Afrikaanse Protestantse Kerk te stig. Hierdie gebeure en die stigting van die Ned. Geref. Bond het die NGK by die eerste kruispad op sy nuut ingeslane weg gebring!
Récupéré en direct depuis OpenAlex et désinversé. Les résumés ne sont pas conservés dans cette base de données : les index inversés représentent 8,6 Go des 9,3 Go de texte de la base, et le serveur dispose de 13 Go libres.
Comment cette classification a été obtenuedéplier
Prédiction machine sur la base complète
Imitation des enseignantsNi prévalence calibrée, ni vérité terrain. Validation humaine à venir. Le volet Gemma est une étiquette directe du modèle pour chaque travail de la base, lue sur la notice réduite au titre. Le volet Codex est un classifieur appris des 10 348 étiquettes directes de Codex et calibré sur les taux pondérés de l'échantillon; les champs sans appui suffisant ne portent aucun appel Codex. Le mode candidate est l'union des deux volets; le consensus est leur intersection. Ces sorties portent le statut machine_predicted_unvalidated et ne sont pas des étiquettes humaines.
Scores du classifieur distillé par catégorie (deux têtes)
| Catégorie | Codex | Gemma |
|---|---|---|
| Métarecherche | 0,002 | 0,003 |
| Méta-épidémiologie (sens strict) | 0,000 | 0,000 |
| Méta-épidémiologie (sens large) | 0,000 | 0,000 |
| Bibliométrie | 0,001 | 0,001 |
| Études des sciences et des technologies | 0,008 | 0,009 |
| Communication savante | 0,010 | 0,005 |
| Science ouverte | 0,001 | 0,005 |
| Intégrité de la recherche | 0,001 | 0,003 |
| Charge utile insuffisante (le modèle a refusé de juger) | 0,018 | 0,003 |
Scores machine (provisoires)
Les deux têtes enseignantes du modèle étudiant, lues sur ce travail. Un score ordonne la base pour la relecture; il n'affirme jamais une catégorie, et le statut de validation accompagne chaque rangée tel quel.
Scores de référence d'un modèle non mature (critères de maturité non atteints, 7 itérations). Un score ordonne; il n'affirme jamais une catégorie.
score_only:v0-immature-baseline · tel quel depuis la passe de notation : score_only signifie que le nombre peut ordonner les travaux, et qu'aucune étiquette de catégorie n'en découleClassification
machine, non validéePrédiction automatique; un appel candidat d’une seule source (Gemma direct ou Codex distillé), pas un consensus.
Le détail, modèle par modèle et score par score, se trouve en fin de page sous « Comment cette classification a été obtenue ».