Science and technology policies and structures in Southern Africa : a discussion of the concept of national system of innovation with reference to Malawi, Namibia and South Africa
Notice bibliographique
Résumé
Die koppelvlak tussen wetenskap en tegnologie en die gemeenskap het gelei tot die siening van wetenskap as 'n sosiale kontrak waarin wetenskaplikes, politici en die algemene publiek versoek word om te erken dat dit nodig geword het om alle vertakkinge van wetenskap en tegnologie aan te wend om menslike nood te verlig.Wetenskap en tegnologie word gebruik as 'n instrument om verandering teweeg te bring ter bevordering van 'n beter kwaliteit lewe en volhoubare ontwikkeling vir die huidige en toekomstige generasies.Die doel van 'n wetenskap en tegnologiebeleid is om spesifieke ontwikkelingsdoelstellings te verwesenlik.Dit is dus noodsaaklik dat hierdie beleid in ooreenstemming met die nasionale onwikkelingsstrategieë ontwerp moet word.Dit is ook belangrik om wetenskap en tegnologiestrukture in plek te stel wat die effektiewe funksionering van die sisteem kan vergemaklik.Mededingbaarheid is een van die grootste uitdagings wat Suider Afrika tans in die gesig staar.Met globalisering en die uitbreiding van wêreldhandel het dit moeiliker geword vir Suider Afrikaanse ondernemings om in pas te bly met tegnologiese ontwikkeling.In die lig van hierdie uitdagings stuur die meeste lande in die rigting van 'n Nasionale Sisteem vir Innovasie (NSI) om interaksie tussen beleid, navorsing en ontwikkeling, menslike hulpbronontwikkeling en industriële ontwikkeling aan te moedig.Wat aanleiding gegee het tot hierdie studie is die wetenskap en tegnologieprobleme wat algemeen voorkom in die lande in Suider Afrikaanse, naamlik onvoldoende koërdinasie meganismes, swak wetenskap en tegnologie-infrastruktuur en 'n gebrek aan fondse.'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp is gevolg waarin analise van die inhoud van dokumente as navorsingsmetode gebruik is.Die studie verskaf agtergrond-inligting oor die teoretiese raamwerk van die NSI konsep.Gepubliseerde dokumente is gebruik om inligting te verskaf oor die drie lande wat as gevallestudies dien, naamlik Malawi, Namibië en Suid-Afrika.Die hooffokus van die gevallestudies is soos volg: 'n raamwerk van die beleidsdoelstellings van elk van die drie lande, die konsep NSI soos toegepas deur elkeen en die wetenskap en tegnologiestrukture in elk van die betrokke lande.Die studie het swak koërdinasie van wetenskap en tegnologie-aktiwiteite as die sleutelprobleem van aldrie lande geïdentifiseer.Die strukture verskil effens van mekaar en veral die plasing van v
Récupéré en direct depuis OpenAlex et désinversé. Les résumés ne sont pas conservés dans cette base de données : les index inversés représentent 8,6 Go des 9,3 Go de texte de la base, et le serveur dispose de 13 Go libres.
Comment cette classification a été obtenuedéplier
Prédiction machine sur la base complète
Imitation des enseignantsNi prévalence calibrée, ni vérité terrain. Validation humaine à venir. Le volet Gemma est une étiquette directe du modèle pour chaque travail de la base, lue sur la notice réduite au titre. Le volet Codex est un classifieur appris des 10 348 étiquettes directes de Codex et calibré sur les taux pondérés de l'échantillon; les champs sans appui suffisant ne portent aucun appel Codex. Le mode candidate est l'union des deux volets; le consensus est leur intersection. Ces sorties portent le statut machine_predicted_unvalidated et ne sont pas des étiquettes humaines.
Scores du classifieur distillé par catégorie (deux têtes)
| Catégorie | Codex | Gemma |
|---|---|---|
| Métarecherche | 0,002 | 0,003 |
| Méta-épidémiologie (sens strict) | 0,001 | 0,000 |
| Méta-épidémiologie (sens large) | 0,000 | 0,000 |
| Bibliométrie | 0,002 | 0,002 |
| Études des sciences et des technologies | 0,003 | 0,005 |
| Communication savante | 0,005 | 0,005 |
| Science ouverte | 0,001 | 0,003 |
| Intégrité de la recherche | 0,003 | 0,003 |
| Charge utile insuffisante (le modèle a refusé de juger) | 0,005 | 0,000 |
Scores machine (provisoires)
Les deux têtes enseignantes du modèle étudiant, lues sur ce travail. Un score ordonne la base pour la relecture; il n'affirme jamais une catégorie, et le statut de validation accompagne chaque rangée tel quel.
Scores de référence d'un modèle non mature (critères de maturité non atteints, 7 itérations). Un score ordonne; il n'affirme jamais une catégorie.
score_only:v0-immature-baseline · tel quel depuis la passe de notation : score_only signifie que le nombre peut ordonner les travaux, et qu'aucune étiquette de catégorie n'en découleClassification
machine, non validéePrédiction automatique; un appel candidat d’une seule source (Gemma direct ou Codex distillé), pas un consensus.
Le détail, modèle par modèle et score par score, se trouve en fin de page sous « Comment cette classification a été obtenue ».